Kgalema Motlanthe

Kgalema Motlanthe
Kgalema Motlanthe

Ampstermyn
25 September 2008 – 9 Mei 2009
Vise Baleka Mbete
Voorafgegaan deur Thabo Mbeki
Opgevolg deur Jacob Zuma

Ampstermyn
9 Mei 2009 – 26 Mei 2014
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Baleka Mbete
Opgevolg deur Cyril Ramaphosa

Adjunkpresident van die African National Congress
Ampstermyn
18 Desember 2007 – 18 Desember 2012
Voorafgegaan deur Jacob Zuma
Opgevolg deur Cyril Ramaphosa

Sekretaris-generaal van die African National Congress
Ampstermyn
1997 – 2007
Voorafgegaan deur Cyril Ramaphosa
Opgevolg deur Gwede Mantashe

Persoonlike besonderhede
Gebore 19 Julie 1949 (1949-07-19)
Boksburg, Transvaal, Unie van Suid-Afrika
Politieke party African National Congress
Eggenoot/-note Mapula Motlanthe (1976–2010)
Gugu Mtshali (2014–hede)
Kind(ers) Kagiso
Kgomotso
Nthabiseng
Religie Anglikanisme

Petrus Kgalema Motlanthe (gebore 19 Julie 1949) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, voormalige President en Adjunkpresident van Suid-Afrika, voormalige vakbondleier, lid van die Parlement en Adjunkpresident van die regerende African National Congress (ANC). Op 23 September 2008, ná die bedanking van President Thabo Mbeki, het die ANC bevestig dat Motlanthe hul voorkeurkandidaat is om Mbeki as president te vervang tot en met die 2009-verkiesing.[1] Op 25 September 2008 is hy ingevolge die Grondwet van Suid-Afrika deur die Parlement verkies tot President van Suid-Afrika en deur hoofregter Pius Langa ingesweer tot die amp.[2][3][4]

  1. "Motlanthe will be president - ANC" (in Engels). News24. 23 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Desember 2008. Besoek op 25 September 2008.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named sagoodnews
  3. "ANC chooses Mbeki replacement". inthenews.co.uk. 22 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2012. Besoek op 25 September 2008.
  4. "South Africa names new president" (in Engels). abc.net.au. 22 September 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2008. Besoek op 25 September 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search